| Modulekode | NMC 313 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Binêre en ternêre fasediagramme. Diffusie in legerings (gestadigd en ongestadigd, vaste oplossings, korrelgrense, homogenisering). Stolling (suiwer metale en legerings; gietblokke, gietstukke en sweise; segregasie, porositeit en eutektiese stolling). Metallografiese en analitiese metodes (diffraksie, elektronmikroskopie). Versterking deur presipitasie en vaste oplossings (beginsels, en toepassing op aluminium-, magnesium-, koper- en nikkelbasislegerings). |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | (NMC 223) |
| Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Materiaalkunde en Metallurgiese Ingenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App